2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bee Our Guest is in die rustige dorpie Eureka en dit is ideaal vir oornagverblyf.
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die eenheid het lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met Netflix en die volle DStv-pakket.
Die eiendom is naby skole en dit is ideaal vir gaste wat sportgeleenthede of -toere bywoon.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
- Gaste dink Bee Our Guest het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
13 Eureka Street, Eureka, Bethlehem, 9700, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang