- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
BelAir is 'n smaakvol versierde gastehuis met 15 slaapkamers in Piet Retief. Dit is naby verskeie restaurante en winkels.
Daar is 3 verskillende kamerkategorieë wat beskikbaar is aan gaste. Elke kamer is toegerus met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, WiFi, 'n plafonwaaier, 'n verwarmer, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied ook droogskoonmaakdienste en is rolstoelvriendelik. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die perseel agter 'n elektroniese hek met laserstraal-sekuriteit en geslotekringtelevisie-kameras as ekstra sekuriteit, selfs genoeg vir 'n sleepwa, boot of karavaan.
Die gastehuis het ook 'n lapa met ingeboude braaigeriewe en badkamergeriewe.
BelAir Guest House is net 'n entjie van die N2-hoofweg na KZN, Gauteng, die Laeveld, Swaziland en die suidelike grens van Mosambiek af.
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Kobus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Gaste dink BelAir Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Piet Retief Mkhondo Mpumalanga
- Kapasiteit: 40 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 2, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom