- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby verskeie aktiwiteite in die Kaapse Wynlande.
Verblyf word in 2 eenhede aangebied, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kothuise bied slaapplek aan 2 tot 3 gaste en het 1 slaapkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kothuis het waaiers, verwarmers en 'n kaggel.
Die eiendom het braaigeriewe vir gaste se gebruik. Dis die ideale plek vanwaar gaste onder andere die plaaslike wingerde, restaurante en natuurreservate kan verken.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar reeds honde en wilde diere op die plaas is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 99
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
- Gaste dink Belfield Wines and Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Belfield Farm No 7, Viljoenshoop Road, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang