Belfield Wines and Farm Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Beskrywing

Belfield Wines and Farm Cottages bied bekoorlike selfsorgkothuise op 'n wynlandgoed in privaat besit en is in Elgin geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie doendinge in die Kaapse Wynlande.

Ons bied verblyf in 4 eenhede, elkeen uniek en smaakvol gemeubileer. Die kothuise bied slaapplek vir 2 tot 4 gaste en het 1 of 2 slaapkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Elke kothuis beskik oor waaiers, verwarmers en 'n kaggel.

Die eiendom het braaigeriewe vir jou gebruik. Dis die ideale plek vanwaar jy onder andere die plaaslike wingerde, restaurante en natuurreservate kan verken.

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie omdat daar reeds honde en wilde diere op die plaas is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Belfield Wines And Farm Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R765 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Jun 2019 tot 31 Aug 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]