Bell Rock Getaway
4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 20 Bell Rock Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bell Rock Getaway bied selfsorgverblyf in die veilige Bell Rock-kompleks, wat in die Seaside Longships van Plettenbergbaai geleë is.
Dié bekoorlike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die aangrensende badkamer het 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 5 en gaste kan in die sitarea met 'n platskerm slim-TV ontspan.
Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n draagbare ketelbraai en 'n uitsig oor die gemeenskaplike park en Longships-rylaan. Daar is ook parkeerplek onder 'n afdak vir 1 voertuig.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Jean Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 20 Bell Rock Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
20 Bell Rock Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang