Selfsorg in Wavecrest

Bella Vista 4

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Baie geniet, sal die eenheid weer besoek. Die eenheid beskik oor alle geriewe, skoon, netjies, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tarryn T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2026

Lovely stay, just recommended more fans or some air cons. Our stay in Bella Vista was lovely. We were introduced by the owner, who was lovely and helpful. Our cottage was clean, well provided, and spacious. The pool was a lovely addition to our stay in JBay. Just one small thing, which is that there are no air cons and only one fan in a cottage that sleeps 6 people, which resulted in hot nights. So maybe more fans or some air cons can be recommended to make our stay even better on those hot nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marie K
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2025

Veilig en goeie ligging. Baie goed geleë en veilig, die woonstel het alles wat mens nodig het. Ons was egter meestal uit en het net die woonstel gebruik vir slaap. Lekker om die see te hoor snags.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ra'ees S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Pleasant stay! Thoroughly enjoyed our week-long stay. The flatlet has everything one would need on a getaway from home. Pool and Braai facilities, spot on! Location close to nearby shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester Aletta T
Kort verblyf
3.4
Des 2025

Nooit weer. Baie teleurstellend. Die braairooster is deurgebrand en die braai is defektief. Koppies is gechip. Eetarea is vuil. Geen stort in die hoofslaapkamer. Geen geselskap na 10 of die bure kla. Parkering is beperk. Agterste hek se sleutel werk nie. Badkamerlig in die hoofslaapkamer is defektief.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Kobus
Bella Vista 4
Dankie vir u terugvoer. Vir duidelikheid: daar is geen stort in die hoofslaapkamer se badkamer nie — dit word duidelik aangedui in die advertensie en op die foto’s. Hierdie was dus nooit ’n verborge of verkeerde voorstelling nie en daar is wel 'n stort in die 2de badkamer. Buitensporige geraas na 22:00 is ingevolge munisipale geraasbeheerregulasies onwettig en geld vir alle inwoners en gaste. Die woonstel is in ’n residensiële kompleks. Parkering is standaard vir die kompleks: een motorhuis en een parkeerplek voor die motorhuis. Dit is vooraf gekommunikeer dat meer as twee voertuie nie toegelaat word nie. Dit is verder jammer dat daar geen melding gemaak word van die kluis wat op versoek ekstra geïnstalleer is, of van die twee glase wat tydens die verblyf gebroke is, of dat meubels herangskik en nie weer teruggeplaas is nie en die toestand wat die eenheid gelos was. Nietemin neem ons kennis van toepaslike terugvoer en sal verbeterings waar nodig aangespreek word. Toekomstige gaste is welkom om die advertensie en huisreëls deeglik deur te lees om misverstande te voorkom. — Kobus

Camelita K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was beslis een van ons beste kuiertjies ooit. Absoluut die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dorri-ann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ek gaan definitief weer terug . Dit is een baie lekker plek. Goeie diens, skoon plek en daar is alles wat jy benodig. Kobus was baie vriendelik en as ons hulp nodig gehad het, was hy dadelik daar. Baie goeie diens ervaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacolene G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Presies wat ons verwag het, heerlik gebly. Baie lekker gebly en was presies soos fotos en beskrywing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry P
Lang verblyf
4.6
Feb 2024

If only I could have stayed longer. Great location close to Point surf spot although I was there primarily for work. WiFi is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Baie mooi plek, net jammer geen see-uitsig? Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R2 450
15 % AF
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 450
15 % AF
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 450
15 % AF
R 2 450 R 2 083
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Mimosa Street, Wavecrest, Jeffrey's Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuWXYKa7ov1xrw0fDhG1p2sxQs0JZ4NzYyEkDO8T84KWqYh8tTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R2 083 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 22 Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.026339185133 24.927321374416

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang