+35

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Zarita V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Baie rustig en ontspannend. Baie skoon en netjies. Kombuis ten volle ingerig. Vriendelike en hulp same mense wat die plek besit. Sal definitief die plek aanbeveel. Baie dankie vir die wonderlike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shona T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfection! Beautiful cottage with plenty of amenities situated conveniently close to Unitas Hospital. The owner is very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gebly, baie veilig gevoel. Baie gerieflik en lekker gebly. Sal weer daar bly. Zanett was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie gerieflik & veilig. Baie vriendelik ontvang, lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise H
1 nag
5.0
Okt 2025

Heerlik en baie rustige atmosfeer. Alles was awesome! Home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker & gerieflik gebly. Baie gerieflik & veilige plek, sal weer daar bly. Baie vriendelike gasvrou. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik gebly. Veilig en baie goed geleë. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Schalk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ouma is hospitaal toe geneem vir 'n oog operasie. Baie lekker gebly, waarde vir geld en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Reis. Ir Dans. Die plek is gerieflik ingerig. Die ligging is ideaal en naby die venue waar my kind gedans het. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zanett & Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

206 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ff415b44a7595a6498e7a048d9d3fa383ad6ff76d39319497a5574536ed6356435bf130ae6ebc7af46fbe8f5bca7ca320ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 74 5 1 5 206 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.827256866406 28.197499944131
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang