LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bene | LekkeSlaap
+32

Bene

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 31 resensies vir Bene
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Cobus R - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus R
Gesin met tieners

Baie gerieflik skoon en netjies.

Baie lekker tuis gegaan. Zanett en Jacques het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Alles was skoon en netjies. Sal weer kom oorbly

Ulandi D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulandi D
Gesin met klein kinders

Alles wat ons nodig gehad het. Baie goed geleë. Vriendelik en behulpsaam.

Sal enige tyd aanbeveel.

Lizelle P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle P
Gesin met klein kinders

Ons as gesin het baie lekker daar gebly.

Baie gerieflike verblyf. Skoon en netjies. Die badkamer is net baie klein.

Gd M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gd M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dit is 5 ster-verblyf en goed geleë.

Bene's terugvoer

Baie dankie!! Enigetyd welkom.

Bene
Jackie D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie D
Saam met vriende

Lekker gebly.

Netjies, veilig en privaat. Plekkie het alles wat jy benodig. Sal definitief weer daar gaan bly.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Susan B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B
Gesin met klein kinders

Baie rustige, veilige omgewing, netjiese en skoon selfsorg-eenheid.

Waarde vir geld. Baie sentraal geleë.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Maxie B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxie B
Gesin met tieners

Pragtig, rustig en gerieflik.

Pragtig gemeubileerde eenheid met die lieflikste linne en kwaliteit-beddens. Goed toegerus met alles wat 'n mens nodig kan he. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Hannetjie B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie B
Gesin met klein kinders

Dit was fantasties.

Sal definitief weer daar inboek. Die plekkie is baie modern en is naby al die plekke waar ons wou wees. Ek sal beslis die plekkie aanbeveel.

Charmaine B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B
Gesin met tieners

Fantasties, skoon, pragtig en alles wat mens mag nodig kry.

Ons is vriendelik verwelkom, plan gemaak toe ons hulp nodig gekry het, alles en nog meer is daar wat jy mag nodig kry. Tot 'n noodhulpkissie vir die onverwagte benodigdhede. Goeie beddens, beddegoed, ens. Ons beveel die instansie enige tyd aan, regtig goeie waarde vir geld. Baie dankie Bene vir 'n aangename verblyf, wens ons kon langer bly.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Michelle P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle P
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Baie lekker gebly. Baie ruim en netjies. Sentraal geleë. Sal definitief aanbeveel en weer kom slaap.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Ben S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay. We will use again.

We had a pleasant stay. I can recommend to the owners to modify the bathroom as the existing one is very cramped.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom. Dis verseker 'n toekomstige plan.

Bene
Ewart D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ewart D
Gesin met klein kinders

Selfs beter as my verwagting.

Bene is skoon en netjies. Gasvrou is vriendelik en beskikbaar sonder om lastig te wees. Partykeer maak die klein dingetjies die verskil, bv. 'n stortkop wat hoog genoeg sit vir die langer mense.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Wynand V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Gesin met klein kinders

Die perfekte plekkie met perfekte diens. Dankie.

Die huis is perfek geleë met 'n huislike atmosfeer die oomblik as jy by die deur instap. Jy voel dadelik tuis. Alles wat jy nodig het is in die plekkie beskikbaar. Ek sal weer daar gaan bly as ek in Pretoria moet oornag. Baie dankie weereens.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Ronel V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike skoon akkommodasie.

Ons het vir 3 nagte by Bene gebly. Ons wou naby die aftree oord, Rusoord, gewees het en Bene was baie gerieflik geleë daarvoor. Die eenheid is op die eienaar se perseel geleë. Die oop-slaapkamer en -kombuisgedeelte was lekker ruim. Die dubbelbed het kwaliteit wit linne op gehad, daar was 'n lekker sitarea met 'n tafel en 2 stoele om by te eet. Daar was 'n stoel en spieël met 'n plug vir die haardroër wat voorsien is. Wat baie oulik was, was die noodhulpkassie. Die kombuis het alles gehad wat dit gerieflik maak om lekker te bly. Daar was 'n yskas, mikrogolfoond en 'n TV met volle DStv asook WiFi wat lekker vinnig gewerk het. Die kombuis het 'n koffiemasjien gehad, maar geen koffie en filters was voorsien nie, dit kon 'n lekker bederf gewees het. Daar was bottel water vir ons gebruik asook vars melk in die yskas. Die badkamer was baie klein en slegs 1 persoon kon op 'n slag in die badkamer gewees het. Wat 'n stort, toilet en wasbak ingesluit het. Daar is ook 'n aparte slaapkamer vir nog 2 mense of kinders. Parkeerplek was voor jou eenheid onderdak. Daar was 'n day/night-lig wat by die kar gebrand het, maar die lig was baie steurend aangesien die gordyne nie die lig kon uitblok nie. Dalk kan daar 'n blinder aangebring word om die lig uit die kamer te hou in die nag. Daar was 'n remote control-hek wat toegang veilig en gou gemaak het tot binne die perseel. Die gasvrou was baie vriendelik en het ons privaatheid gerespekteer. Ons kan Bene aanbeveel vir 'n lekker verblyf.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Deon W - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustige kuiertjie.

Het alles wat jy kan nodig hê.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Anne Marie E - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne Marie E
Enkelreisiger

Had a relax evening in a beautiful home away from home.

All you need is bottled water available.

Seef C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C
Gesin met tieners

Baie gerieflik.

Baie geniet. Ruim en skoon.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Mariska F - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariska F
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik gebly.

Baie welkom gevoel en alhoewel ons nie geweet het van die swembad nie, het die eienaar die kinders genooi om te gaan swem, wat die kinders vreeslik geniet het. Kinders het die katte wat kom inloer ook baie geniet omdat ons mal is oor katte. Alhoewel daar 'n waaier in die leefarea is waar die kinders geslaap het, voel ons daar kon 'n waaier in die slaapkamer ook wees waar ons geslaap het, vreeslik warm in die somer en daarom het ons gesukkel om te slaap. Andersins baie lekker gebly. Vol DStv PVR-dekodeerder met catch-up, so die kinders kon hulle stories kyk.

Corne S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Waarde vir geld.

Pragtige plekkie wat ek definitief weer sal bespreek as ek weer Pretoria toe moet gaan. Skoon, netjies en vriendelike diens.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Palesa V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa V
Saam met vriende

Our stay there was wonderful.

We really enjoyed ourselves and the owners are full of love.

Bene's terugvoer

Thanks so much, Palesa.

Bene
Della B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Della B
Gesin met klein kinders

Baie lekker en skoon.

Baie vriendelike diens en skoon. Sal aanbeveel, veral vir Unitas Hospitaal besoeke. Baie naby.

Christine O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim.

Ons het baie lekker gebly. Baie netjies en skoon plek.

Pieter H - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens, vriendelike mense.

Die diens was uitstekend. Zanett het my die dag voor die tyd gekontak om te bevestig hoe laat ons gaan arriveer, en het gesorg dat alles reg is by die eenheid met ons aankoms. Terwyl ons daar was, het sy ons ook gereeld gekontak om te hoor dat alles nog reg is.

Zurietta P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zurietta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim en gerieflik.

Dit voel soos 'n gerieflike woonstel met genoeg spasie vir 'n gesin van 4. Baie skoon en netjies en die gasvrou het meer gegee as wat ons voor betaal het. Sal vir seker weer daar gaan bly as ons plek benodig in Centurion - lekker naby aan Unitas hospitaal en sentraal geleë vir alles wat jy nodig het.

Eveline N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eveline N
Besigheidsreis

Good stay with nice hosts.

The hosts were very nice and I could ask for what I needed. I have had a very good stay.

Lorna B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bene het baie moeite gedoen.

Was baie behulpsaam, het ekstra moeite gedoen.

Ancerine H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ancerine H
Gesin met klein kinders

The accommodation was perfect for our purposes and excellent value for money.

The service was friendly and the owner very accommodating to our needs.

Zelna V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, skoon en veilig.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Edwin F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Edwin F
Gesin met tieners

Dit was net wat ons nodig gehad het.

Ons het net oornag. Die plekkie wat skoon en netjies. Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Sal net aanbeveel dat die kopstuk in die slaapkamer vasgesit moet word.

Retha V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Retha V
Enkelreisiger

Was baie lekker dankie.

Smaakvolle kamer, vriendelike gasvrou.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom.

Bene
Maretha M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha M

A friend when needed.

Zanette and Jacques were amazing. Our booking was accepted with less than 24 hours notice. Zanette had no problem with us booking in late as she understood that we needed to be at the hospital. The location is excellent and close to the Unitas Hospital. We loved the decor and everything was clean and tidy. The fruit basket, tea, coffee and bottled water was a life saver in between the rush to and from the hospital. Thanks for everything.

Bene's terugvoer

Baie dankie! Enigetyd welkom x

Bene
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Selbornelaan 206, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d35004ef1ae52ee9174c1c2357cc972ff5991d4ee8cbcd405ba9873e95e7fe4f432f3014069b2ab0b5cbdc4f85f065efc8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 31 5 1 5 206 Selborne Avenue Lyttleton Manor 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.827256866406 28.197499944131
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!