4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 206 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Bené bied 'n heerlike selfsorg-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Lyttelton Manor, 'n voorstad van Centurion, binne stapafstand vanaf Unitas-hospitaal geleë is. Die Gautrein-stasie is 4 km ver en die Centurion Winkelsentrum is 5 km ver. Daar is verskeie restaurante en besienswaardighede in die area te vinde.
Bené kan tot 4 gaste akkommodeer. Die eenheid is ingerig met 2 dubbelbeddens. Een slaapkamer is 'n oopplan-kamer. Die klein badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Handdoeke en basiese toiletware word voorsien. Die kombuis en leefarea is oopplan. Geriewe sluit 'n TV met 'n volledige reeks DStv-kanale in.
Gaste sal geen beurtkrag hoef te ervaar nie!
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, en smoothiemaker plus al die basiese eetgerei en breekware. Die eenheid het veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Zanett & Jacques Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 70
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 206 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Bené het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
206 Selborne Avenue, Lyttleton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang