+30
Selfsorg in Hazyview

Bergdale Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hannes S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie netjies en skoon. Sal enige tyd weer hier oorbly. Baie dankie. Ons het heerlik oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mario V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Private, secure, spotless and central. We had a wonderful stay at Bergdale Cottages. The cottage was very private and secure, which made us feel completely at ease. Everything was spotless and well maintained. The host kept us informed ahead of our visit, which made the whole experience smooth and stress free. Highly recommended for a peaceful getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Excellent, will stay again. Service was excellent, friendly staff, very cosy, had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Baie lekker, veilig, netjies en 'n lekker atmosfeer. Goeie dag, ons het heerlik gekuier, en sal vir seker weer teruggaan daarheen. Dit is 'n netjiese, goed toegeruste eenheid. Die ontvangs was baie gaaf en hulpvaardig. Ons het ongelukkig net by die verkeerde hek uitgegaan en verdwaal. Dit sal baie help as hulle net 'n bordjie opsit om te wys waar die uitgang is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Stil en rustig waarde vir geld. Baie netjies, foon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riëta & Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik lekker. Bergdale Cottages is 'n netjiese, skoon huisie wat goed toegerus is. Die omgewing is stil en dit is lekker om net tot rus te kom na die gejaag. Fantastiese personeel wat gasvry is en geen moeite ontsien nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Hemel op aarde. Ons het in die Kiaat Cottage gebly - dit is skitterende verblyf. Het alle verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Awesome. Dit was wonderlik. Die diens, dekor, netheid en privaatheid was uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikky V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Amazing. Ons het baie lekker gebly, dit was stil, mooi regte plaaslewe. Dit was die lekkerste plekkie wat ons kon kies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Great, will be back! Here is my summary which I wrote in the Guest Comments: "Adventure motorcycling from Malelane to Long Tom Pass, with lunch at Hobbs Hollow. Scenic, biker-friendly routes all the way. Your place was a haven — the perfect spot to rest, unwind, and relax. We’ll definitely be back!".

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R1 093
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 093
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 093
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Main Road, Hazyview, 1241, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6d081d9cff171d0aaaac12d2e7df65e585e364f37c1ec8284ece858a780c7e9e8f3791b9c405509e4a68850084e5ea46954?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 093 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 Main Road Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.056142307311 31.126656470863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang