7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Bergroos Avenue, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bergrooslaan 15 is 'n bekoorlike selfsorghuis in Stilbaai. Die dorp bied pragtige swemstrande, 'n rivier en verskeie staproetes.
Hierdie huis bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die opwaskamer het 'n yskas-vrieskas, diepvrieskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die leefarea het rusbanke en 'n slim-TV. DStv kan gereël word. Daar is 'n etenstafel vir 6 met stoele.
Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n braai-boma wat omhein is in die agtertuin. Parkeerplek in 'n enkelmotorhuis met 'n afstandbeheerde deur is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Stephanus Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 15 Bergroos Avenue, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Bergrooslaan 15 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Bergroos Avenue, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang