+48
B&B in Swellendam

Bergview Guesthouse Swellendam

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 128 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beslis 'n gastehuis om in Swellendam tuis te gaan, beveel dit baie sterk aan! Ons is hartlik deur Brent ontvang en hy het ons dadelik met sy aangename persoonlikheid tuis laat voel. Die kamer en geriewe is presies wat ons verwag het, stylvol, luuks, duursame spierwit linne, tot melk in die klein yskassie, 'n verwelkomingsbriefie met lekker sjokolade op die bed, kombuisie met alles wat 'n mens sou benodig. Die pragtige en helderskoon swembad was 'n groot pluspunt om na die lang reis en hitte af te koel. Brent het ook aan ons verskeie restaurante aanbeveel om aandete te gaan geniet, en slegs loopafstand vanaf die gastehuis. Die ontbyt was heerlik, selfs 'n glutenvrye en gesonde ontbyt was beskikbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, dit was so lekker met julle hier!

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netjiese kamer vir 'n rustige nag se slaap. Netjiese verblyf. Ons is hartlik ontvang deur ons gasheer en sy vrou. Die verblyf is veilige stapafstand van verskeie restaurante. Die inklokinligting voor die tyd was baie handig aangesien ons later as inkloktyd sou arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie!

Gert J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly. Kan die gastehuis aanbeveel! Ons het lekker gebly, dankie. Die toeganklikheid van die kamer, agv heelwat trappe, was al wat gepla het omdat ons oud is. Heerlike swembad en baie netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, kom gerus weer!

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons kom kuier weer. Heerlik gebly. Pragtige ruim kamer met alles wat jy nodig het. Gasvrou het ons tyd baie aangenaam gemaak. Kon afkoel in die swembad en lekker braai langs die swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, sien uit na julle volgende kuier!

Louis F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Vriendelike ontvangs & diens, baie netjies & kan dit aanbeveel. Baie lekker gebly met alles wat ons nodig gehad het. Die kamer is ruim & heerlike Engelse ontbyt gehad. Gasvrou baie aangenaam & besprekings vir ons by restaurante gemaak. Sal beslis weer daar bly wanneer die geleentheid daar is. Veilige parkering agter hek, maar bietjie moeilik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie, was lekker met julle by Bergview Guesthouse Swellendam!

Danelle D
1 nag
5.0
Aug 2025

Heerlike kuiertjie in Swellendam by 'n baie mooi gastehuis. Lieflike rustige omgewing, netjiese verblyf en baie aangename gasvrou. Stapafstand van restaurante, Drostdy museum en interessante winkeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Baie dankie vir jou 5 ster terugvoer vir Bergview Guesthouse Swellendam! Hoop om julle weer te kan huisves.

Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantastic. Very pleasant. Clean and a lovely breakfast. Our hostess was terrific.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you so much, Janine. Come visit again!

Kari B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Great accommodation within close proximity to all amenities in Swellendam. Great accommodation within close proximity to all amenities in Swellendam. Owner and staff extremely friendly and helpful. I will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you, Kari. Much appreciated!

Cornelius M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Will go again Very Well kept and great service and breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you Cornelis, but I believe you reviewed a different establishment. There are no herbs and spices on display at Bergview Guesthouse Swellendam, and the guestrooms' geyser is never off.

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lovely room, good breakfast. Pleasant overnight stay in a well-appointed room in a quiet neighbourhood just off the main road through Swellendam, close to restaurants and coffee shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lidia
Bergview Guesthouse Swellendam
Thank you, Peter.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lidia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 128

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
30 % AF
R 1 200 R 840
per nag, vir 2 mense
Bespreek

26 Berg Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkMTFjZjI5LTEzNGYtNDBmNi05ODcwLTY2ZDNhNzIxNGI0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R840 per nag, vir 2 mense 128 5 1 5 26 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016492 20.453808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang