Bergview
Opsomming van Resensie
Liezel V - Jan 2021
Gemiddeld
Vanaf die gasheer en ons ontvangs, tot die wonderlike ontbyt, netheid en perfeksie van die plek was een groot plesier en lekker kuier! Sal definitief Bergview aanbeveel.
Lees meerBergview's terugvoer
Baie dankie Liezel, bly julle het jul opgradering na 'n Tuinsuite geniet.
Phillip K - Des 2020
Gemiddeld
Ons kuier was asemrowend. Daar was baie om te doen.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Phillip, hoop om jul weer terug te sien!
Calvin B - Des 2020
Gemiddeld
Pleasant and comfortable
Bergview's terugvoer
Thank you Calvin, please visit again.
Cindie A - Nov 2020
Gemiddeld
Absoluut wonderlik!
Cornelle Y - Nov 2020
Gemiddeld
Thoroughly spoiled by very friendly host and husband.
Bergview's terugvoer
Thank you so much Cornelle, please visit again.
Libur M - Okt 2020
Gemiddeld
Lovely, relaxing weekend.
Bergview's terugvoer
Thank you for your kind review.
Jeffery P - Feb 2020
Gemiddeld
Exceptional.
Bergview's terugvoer
Thank you for your kind review.
Chrissie V - Jan 2020
Gemiddeld
Lieflik skoon, netjies en ruim!
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terygvoer, kom asb weer.
Welda T - Jan 2020
Gemiddeld
Ontspannend.
Bergview's terugvoer
Dankie Welda
Chris D - Des 2019
Gemiddeld
Lekker gebly, sentraal, gerieflik, skoon en veilig! Aangename mense!
Bergview's terugvoer
Baie dankie Chris, hoop om weer te sien.
Marelize Z - Sep 2019
Gemiddeld
Vriendelike gastehuis met pragtige, luukse kamers. Sal definitief weer teruggaan.
Bergview's terugvoer
Baie dankie, Marelize.
Hein B - Sep 2019
Gemiddeld
Sal enige tyd weer daar oorbly, het dit baie geniet.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Hein, sien uit om julle terug te verwelkom.
Zandra O - Sep 2019
Gemiddeld
Asemrowend mooi.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was baie lekker met julle hier.
Hoop om julle weer te sien.
Christine V - Sep 2019
Gemiddeld
Alles was uit die boonste rakke!
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Christine. Ons hoop om julle weer hier te sien.
Lezaan D - Aug 2019
Gemiddeld
Pragtige verblyf, nuut en skoon!
Rouxle M - Jul 2019
Gemiddeld
Baie lekker blyplek!
Bergview's terugvoer
Goeie more Rouxle, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit was regtig lekker om julle 3 dames hier te hê en ek sien uit om julle terug te verwelkom. Vriendelike groete, Lidia.
Maarten P - Jun 2019
Gemiddeld
Baie lekker en baie netjies.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Maarten, was lekker om julle as gaste te ontvang.
Mariette D - Jun 2019
Gemiddeld
Pragtig, vriendelik, gasvry.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Mariette, kom kuier gou weer.
Jan V - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Jan, hoop om jou weer te sien!
Nico V - Mei 2019
Gemiddeld
Baie gerieflike en veilige oornagverblyf.
Bergview's terugvoer
Hello Nico, baie dankie vir jou terugvoer.
Willie L - Mei 2019
Gemiddeld
Netjies.
Bergview's terugvoer
Dankie vir die terugvoer Willie.
Fanie K - Mei 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam, warm ontvangs met boonop ontbyt by 'n restaurant.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Fanie, dit was lekker om julle as gaste te he. Kom gerus weer.
Pieter O - Apr 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Bergview's terugvoer
Goeie middag Pieter, baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer by Bergview te verwelkom.
Elizabeth M - Feb 2019
Gemiddeld
Excellent.
Bergview's terugvoer
Hello Elizabeth, thank you for your kind review, it was lovely hosting you and your husband. Hope to see you again in the near future.
Warm regards,
Lidia
Kobus F - Feb 2019
Gemiddeld
'n Tuiste weg van jou huis.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Kobus, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Onthou jul verblyf by my volgende keer in 'n tuin-suite as my gaste. Vriendelike groete, Lidia.
Shaun M - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig met waarde vir geld.
Bergview's terugvoer
Goeiemiddag Shaun,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uit om jul weer hier te ontvang.
Duane H - Nov 2018
Gemiddeld
Great stop-over for business or pleasure.
Dennis M - Okt 2018
Gemiddeld
Excellent all round.
Bergview's terugvoer
Thank you for your kind review Dennis, hope to be able to host you again.
Barend J - Aug 2018
Gemiddeld
Heerlik, netjiese kamer en snoesig geslaap.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer, hoop om julle weer te kan huisves.
Gerhard V - Jul 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, kom asb weer.
Monica K - Apr 2018
Gemiddeld
Keurvolle interieur en aandag aan detail.
Bergview's terugvoer
Baie dankie Monica, kom asb weer.
Jeanne F - Jan 2018
Gemiddeld
Lekker ruim kamers, baie goed ontwerp met alles wat jy sal benodig.
Bergview's terugvoer
Beste Jeanne,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was lekker om julle as gaste te kon ontvang. Kom kuier asb. weer.
Groete,
Lidia
Andria L - Okt 2017
Gemiddeld
Luuks en gerieflik.
Bergview's terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Hoop om weer te sien. Groete, Lidia
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bergstraat 26, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12