Beté Accommodation
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Beté Accommodation bied oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon.
Die gastehuis bied 3 semi-selfsorgeenhede wat elkeen hul eie badkamer met 'n stort het. Elke kamer het enkelbeddens, maar een van die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en 2 van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Elke selfsorgeenheid het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in dié 3 eenhede. Ontbyt word in die vorm van graanvlokkies, tuisbebakte beskuit, tee, koffie en melk gebied.
Troeteldiere onder 25kg is welkom slegs by eenheid 1.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Beté Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang