Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beté Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Beté Accommodation bied oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon.

Die gastehuis bied 'n gastekamer wat geriewe met die eienaars deel en 3 semi-selfsorgeenhede wat elkeen hul eie badkamer met 'n stort het. Elke kamer het enkelbeddens, maar een van die eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en 2 van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.

Elke selfsorgeenheid het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi in dié 3 eenhede.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Beté Accommodation
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Beté Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kollege-weg 11, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71ea60281986c6d82d0438e2cbe1a4fd6fbb37d0620dcb1ea55a3eacc1e585f043f6089a9028b47edf227b676b9ebad4a98f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 11 Kollege Way Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -34.234095472382 19.426344037056
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem