- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Beté Accommodation bied gemaklike oornagverblyf in 'n gastehuis in die hartjie van Caledon.
Gaste kan kies tussen een van drie semi-selfsorg-eenhede, elk met sy eie badkamer met 'n stort. Alle kamers is ingerig met enkelbeddens; een van die eenhede kan egter tot drie gaste akkommodeer, en twee van die enkelbeddens kan op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep word.
Elke semi-selfsorg-eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met verhit-en-eet-geriewe, insluitend 'n yskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe in die kamer in hierdie eenhede sluit 'n TV en gratis WiFi in. Ontbyt word voorsien en bestaan uit mielievlokkies, tuisgebakte beskuit, tee, koffie en melk.
Gaste het toegang tot veilige parkering en kan ook gebruik maak van die braaigeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Bettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Beté Accommodation het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
11 Kollege Way, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang