+70
Selfsorg in Bodorp

Bethel Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Hiram L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Ideal for our family needa. Very comfortable and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Hi Hiram, Thank you for your review and the excellent condition in which you left the unit. Please visit us again. Stay safe.

Ailsa T
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Comfortable and convenient. I found the small suite extremely comfortable and it had everything I needed. The staff I met were friendly and everything was spotlessly clean. I was travelling on my own, so it was great to be able to watch a film on Netflix in the evening.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Thank you for your kind review. Please visit us again. Stay safe.

Jacques D
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Vriendelike diens en netjiese verblyf met 'n mooi tuin. Baie dankie vir die vriendelike diens en verblyf Dit was skoon, netjies en rustig. Die ligging het my ook goed gepas, kan definitief julle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Hello Jacques Baie dankie vir die review wat jy gelos het. Ons sien uit na jou volgende kuier by Bethel B&B/Selfcatering. Groete

Mary-Ann B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2026

Altyd rustig en kalmerend na 'n dag se reis. Dis al my 6de keer by Bethel en ek sal altyd teruggaan. Als wat jy benodig is daar. Dis beter as 'n hotelkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Wat 'n seën is dit nie as jy hier kuier nie, die regte voorbeeld van vreemdelinge wat as gaste kom inboek en later soos familie voel. Ons sien uit na jou volgende kuier by Bethel B&B/Selfcatering. Veilig wees.

Hildi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Apr 2026

Dit was die verkeerde plek vir ons. Die matras is kliphard en dit was onaangenaam. In die kamer is 12 tekens op met vermaningsreëls en boetedreigemente. Die sponsie was vetterig en grillerig. Al word jy 'n boete opgelê, sou jy nie skottelgoed was nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Goeie dag, By Bethel B&B / Selfcatering streef ons daarna om elke gas die beste ervaring te bied. Met 'n 9.8 gradering vir bed-kwaliteit, netheid en higiëne en 'n passie vir higiëne oor die afgelope 22 jaar, is ons trots op ons standaarde. Dit is jammer dat u ervaring van netheid nie aan u verwagtinge voldoen het nie, veral aangesien u die skoonmaakdienste wat aangebied was, van die hand gewys het en verkies het om dit self te doen. Ons verwelkom altyd die kans om probleme onmiddellik op te los terwyl 'n gas nog by ons tuisgaan. Ons waardeer wel u positiewe terugvoer oor ons kliëntediens en sal voortgaan om ons hoë standaarde vir alle toekomstige gaste te handhaaf. Vriendelike groete, Die Bethel-span

Andre V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Uitstekend. Lekker. Gemaklik. Vriendelik. Privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na u volgende kuier.

Rothea B
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Pragtig en netjies met alles wat jy mag nodig hê. Baie veilig en pragtige tuin. Baie lekker gekuier by Bethel Gastehuis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie, kom kuier gou weer.

Shireen P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absolute pleasure. Absolutely pleasant. I was surprised by all the appliances that come with the room. I will definitely make use of the guesthouse in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Leonore B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Baie goeie diens, rustig, baie netjies en sentraal vir waar ek moes wees. Baie lekker gebly, alles wat ek nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Kom kuier gou weer.

Mary-Ann B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Wonderful. Pleasant, peaceful, tranquility all in one. Will always return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ulene
Bethel Guesthouse
Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9 Barnard Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA273503e644dfa3d8ce828e05a5c5c08ec611cf3bcf4e0f7b225b139eb19e851e6a428ca878f130b0546344fd791f3020b221?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 9 Barnard Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.951325 22.4661737
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang