+18
Selfsorg in Robberg

Betty

6 gaste

3 slaapkamers

3 beds

4 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 30 Jument Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Betty is 'n moderne dubbelverdiepinghuis wat omhein is en in 'n minimalistiese styl versier is en natuurlike lig inlaat. Die huis is naby Beachy Head-rylaan, minder as 450 m vanaf Robberg 5-blouvlagstrand.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers wat onder is. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die boonste verdieping beskik oor ruim leefareas wat toegang tot 'n stoep met uitsigte bied. Daar is ook 'n dek op die dak wat via spiraaltrappe bereik word en dit bied 360°-uitsigte oor die see, strand, berge, residensiële area en groenstrook.

Die huis het 'n warm-en-koue-stort buite om sand af te spoel. Daar is 'n enkelmotorhuis en ekstra parkeerplek vir nog 'n voertuig. Neem asb. kennis dat die oprit steil is. Die huis het 'n alarmstelsel met laserstraal-sekuriteit. 'n Weber-braai word ook voorsien. Netflix is beskikbaar, asook die DStv Now-toep waar gaste met hul eie rekeninge kan inteken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Venita Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 30 Jument Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 270
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 270
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 270
per nag (plek vir 6)
Bespreek

30 Jument Avenue, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAB0JqsG2b97iupmsiwI88rlNVTJg6uxiQxU7k5MpB742Cl0EjIz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 270 per nag (plek vir 6) 30 Jument Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 09:00 -34.0738399 23.37084

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang