+52
Selfsorg in Bettysbaai

Betty's Bay Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R690.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling, met 'n maksimum van 2 klein, goed opgeleide honde. Gaste is verantwoordelik vir die skoonmaak na hul troeteldiere.

Rook, vape en hubbly-bubbly word nie binnenshuis toegelaat nie.

Toegang tot die verblyf is via trappe en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaarde gaste of enigiemand met mobiliteitsprobleme nie.

Meubels mag nie herrangskik of buite geskuif word nie.

Stiltye is van 22:00 tot 08:00. Die eiendom is in 'n residensiële gebied binne 'n Biosfeer; harde musiek, steurnisse, partytjies en groot byeenkomste word nie toegelaat nie en kan aan die owerhede gerapporteer word.

Laat inklok of uitklok kan 'n bykomende fooi meebring indien dit nie vooraf gereël word nie. Gedurende die piekseisoen word uitkloktye streng toegepas om skoonmaak moontlik te maak.

Vure mag slegs in aangewese areas gemaak word. Betty's Bay is geneig tot veldbrande; moenie vure onbewaak laat nie en vermy die maak van vure tydens sterk winde.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 7)
Bespreek

51 Corner Disa Road and Dianthus Close, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ba75ce9bfed19a1bd4dc39c67f2eb72905fa9d6d048b0b228f10f34bac087d90c209cf155cf3efe34bfa544bfbcea471d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 51 Corner Disa Road and Dianthus Close Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.363301552723 18.899431654098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang