+29
Selfsorg in Suurbraak

Bibi's Joy Self-catering House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gerrie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Pragtig, stil, goed ingerig. Pragtige, gerieflike huisie in die mooi dorpie, Suurbraak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizanne B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Asemrowend mooi, privaat, natuur. Dit was ongelukkig 'n kort wegbreek, maar dit is die eerste keer wat 'n kort wegbreek ons laat voel het of ons vir 2 weke gerus het. Mens kan net onmiddellik afskakel in die rustigheid. Ek kan dit vir enige iemand aanbeveel, dit was fantasties. En ons sien baie uit om vinnig terug te keer. Bibi's journey is so mooi gebind en dit is 'n merkwaardige storie en mens voel verwelkom en deel van die journey!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus D
1 nag
5.0
Okt 2025

Dis 'n heerlike plek in 'n mooi vriendelike dorpie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil en rustig. Was so lekker en stil. Sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sashma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

My partner came from Scotland and that was a stop on our road trip, but we wished. Everything was amazing; we even stayed later because we couldn't leave and had some separation anxiety. We loved the fact that there were animals around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Peaceful. Lovely and peaceful setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Terence A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Dit was presies wat mens nodig het om weg te breek van alles af. Dit was lekker om daar te wees. Genoeg ruimte vir almal en rustig, en die omgewing is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Gerieflike, stil, rustige en oulike plek. N Baie gerieflike huis met alles wat nodig is. Die water uit die krane, behalwe die een in die kombuis met gefiltreerde water, is bruin en nie almal sal daarvan hou nie. Sal die plek weer besoek en hopelik speel die weer saam, want ons het reën gehad en kon nie eintlik rondloop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Savannah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Our stay was amazing, would definitely go again. We absolutely adore the place, it's cosy and quiet. Would definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inga K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2024

Relaxed and chilled. Everything is convenient, a warm and cozy atmosphere. I felt safe because we were only women and kids loved the outside. I will definitely stay longer next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Steven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 760
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Erf 159 Suurbrak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMzMzYjdiLWZjMzUtNDk5Zi04YjdkLTkzZjFlYmFlYmI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag, vir 6 mense 30 5 1 5 Erf 159 Suurbrak Swellendam 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.002398782017 20.663496392985
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang