Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bibi's Joy Self-catering House

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bibi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Bibi's Joy Self-catering House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Mark S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S

Fantastic, unexpected, wonderful.

Overjoyed at the style and facilities. Sorry, didn't book for 3 days.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Phenomenal.

Our stay at Bibi's Joy Self-catering House was nothing short of extraordinary, and we can't sing enough praises for the owners, Peter and Bibi, as well as the dedicated workers, Cedric and Gail. From the moment we stepped in, it was evident that every inch of this haven was crafted with love and care. The meticulous attention to detail, from the well-maintained surroundings to the beautifully arranged flowers by Cedric and Gail, created an atmosphere of serenity. Our days were filled with enchanting activities, from star gazing to connecting with the local wildlife by feeding the nearby goats, cows, and horses. Hiking up the riverside trail and cycling around the town provided adventure and breathtaking views. The garden, a haven for diverse birdlife, added a touch of nature's charm to our experience. Our heartfelt thanks to the owners and staff for their warm hospitality and for curating such a beautiful and comfortable retreat. This holiday home truly allowed us to disconnect from the world and create cherished memories. We express our gratitude and eagerly anticipate our next visit to this slice of heaven. Thank you, Peter, Bibi, Cedric, and Gail, for making our stay exceptional.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was in orde en het heerlik gekuier. Slegs brandhout was sopnat.

Indien droë hout voorsien word sal die skoonmaker 'n groter inkomste vir haarself verdien, want gaste sal dan meer sakke hout gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janice H
Saam met vriende

Good, clean and unique accommodation.

The owner was very helpful and continually kept us up to date with necessary information. The accommodation is situated at a unique location. Beautiful surroundings and all rooms are spacious and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha C
Saam met vriende

Was baie lekker.

Dit is nie geskik vir meer as 3 paartjies nie, daai opslaanbeddens is baie ongemaklik en die groot glasdeure moet ten minste iets kry wat jy saans kan toetrek en die beddegoed was ook baie min. Die linnekaste was gesluit. Die natuur was lieflik, kos vir jou siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L

Gesin en kleinkinders.

Peter en sy mense was baie gasvry. Ons het werklik gevoel ons is by ons eie huis maar tog weg van die huis. Plek was netjies. Beddegoed warm, het soos 'n droom geslaap. Kleinkinders het al die voëltjies geniet en sowel om buite te speel. Die kaggels was 'n ekstra bonus. Baie, baie dankie vir die voorreg wat ons gehad het om daar te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faizel P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizel P
Enkelreisiger

Piece of Heaven.

This is my second stay at this establishment and the peace and tranquility is what is appreciated. The unit caters for all the cooking needs and large open spaces both indoor and outdoor, so perfect for a small group or family. It's great value for money and very neat and clean. It's a perfect getaway from the busy city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met vriende

Ongelooflike verblyf met meet as wat jy nodig het. Die gratis hout was 'n bonus.

Waar die eienaars wel aandag kan gee is die warmwatertoevoer na die storte. Ons sowel as ons vriende het in beide storte ervaar dat die een oomblik het jy warm water en die volgende oomblik is die water yskoud en dan weer warm. Dit gebeur, al word geen ander kraan oopgedraai nie, andersins is dit 'n pragtige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en vol vrede.

Dit is werklik baie rustig reg teen die berg. Loop in die vrede in binne die bos. Die inligting wat jy sien is wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mike B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Such a joy.

Awesome little place, great value. Will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties

Heerlike omgewing . sou net langer wou kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jd G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jd G
Gesin met tieners

Lekker netjiese huis, goed toegerus, mooi omgewing, naby N2.

Lekker huis vir 2 paartjies of 4 mense. Plek vir meer is bietjie beperk. Eienaars het baie moeite gedoen om ons groep van 8 te akkomodeer. Goed toegerus met binnebraai, groot tafel, gerieflike meubels, kaggel. Buitetafel sou handig gewees het. Lekker stap- en fietsrypaaie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilna L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Rustig en weggesteek!

Aangenaam verras deur die huislike ruim kothuis en pragtige omgewing. Bertie, die opsigter, kommunikeer gereeld, kom groet en kyk dat alles reg is. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem O - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O
Gesin met klein kinders

Lieflike plek om weg te kom van alles af!

Pragtige huis in beeldskone natuur. Berti het ons baie welkom laat voel daar! Sal definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fiona S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, wonderlike troeteldiens vriendelike plek, ideaal vir die wat niks wil doen nie!

Goed toegeruste, rustige troeteldier vriendelike plek. Volledig omheinde erf met 'n pragtige tuin wat ideaal was vir ons Boston Terriers om rond te snuffel. Het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very arty. Lovely self catering. Very open and airy.

If you want to get away from it all that's where to go. Back to nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claud W - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claud W
Besigheidsreis

Clean, good value, caring owners.

A magical place, off the grid, yet with all conveniences of modern life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bibi's Joy Self-catering House se terugvoer

Thank you very much for the review, Claud. We really appreciate it.

Bibi's Joy Self-catering House
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 159 Suurbrak, Swellendam, 6743, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMzMzYjdiLWZjMzUtNDk5Zi04YjdkLTkzZjFlYmFlYmI3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 Erf 159 Suurbrak Swellendam 6743 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.002398782017 20.663496392985
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem