Bietjie Bos Bietjie See
7 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kraai Bosch Farm, George, Wilderness, 6530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Bietjie Bos Bietjie See is 'n bekoorlike toevlugsoord sowat 11 km buite George en bied 'n kombinasie van natuurlike skoonheid en die skoonheid van die kus.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die tweede badkamer.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke.
Met sy rustige atmosfeer en skilderagtige omgewing, is Bietjie Bos Bietjie See 'n uitnodigende toevlugsoord vir dié wat 'n rustige wegbreek in die hartjie van die natuur soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Kraai Bosch Farm, George, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kraai Bosch Farm, George, Wilderness, 6530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 7 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang