+107

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 262 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Christelle K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld! Sal dit beslis aanbeveel. Baie ruim en alles wat mens nodig het. Ouers wat oorslaap plek soek vir toere by Sportissimo / Mutango Lodge, hierdie gerieflike plek is slegs 25 minute se ry vanaf die Lodge. Superspar is baie naby vir aankope. Gasheer was baie hulpvaardig en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

The best. Amazing, best place away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was very relaxing, great service. We enjoyed our stay, everything was in working order and clean. Netflix was a plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
Kort verblyf
4.8
Mrt 2026

Rustige, veilige verblyf met lekker beddens. Leefruimte was lekker groot. Beddens het lekker geslaap. Dakwaaier in hoofslaapkamer draai net op 1 spoed. TV moet teen muur geplaas word sodat die tafelblad gebruik kan word om by te sit en eet. Vars, skoon, sagte handdoeke was beskikbaar. Shower se waterdrukking en hitte is ʼn fyn balans wat eintlik gewys moet word as gaste nie gas geysers ken nie. ʼn Tafel met stoele sal ʼn pluspunt wees. Nêrens is handdoekhakke om handdoeke op te hang nie. Die wild was mooi om na te kyk. Housekeeping het kom hoor of sy kan kom skoonmaak, waaraan ons nie gewoond is by ʼn gastehuis nie, was ʼn pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Claudette A
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2026

Would definitely go there again. It was a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jandre K
1 nag Saam met vriende
4.2
Jan 2026

Rustig, stil, geen musiek. Ons het lekker gebly. Dit is 'n lekker wegbreek vir wanneer mens uit die stad wil kom en bietjie stilte wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Comfortable and convenient for the purpose of our stay. Our stay at BietjiePlaas was comfortable and just what we needed for our two nights while rowing at Roodeplaat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Met our needs. Very pleasant, neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Magdalena F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Nice gewees. Huis was baie warm, sal nice wees as aircons voorsien word, vir elke kamer. Dalk 'n portable aircon vir sit/eetkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariessa B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Breathtaking. Fantastic and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 262

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 219 Lalapalm Road, Kameeldrift East, Pretoria, 0035, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 41 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5bdfb9d3a3a3093542190e7084b03244a29a288f8f037fd329bc84e44d4d31333cdeb1458979d5e77ccd9fcee1628c0f1b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 262 5 1 5 Plot 219 Lalapalm Road Kameeldrift East 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.641973 28.285974

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang