+72
Gastehuis in Glen Austin

Big Tree B&B en Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Bandisiwe M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Amazing! It was beautiful. The staff are friendly and professional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great. Beautiful and peaceful guest house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstaande. Gasvrye verblyf net soos verwag het. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hallo Chris Baie dankie vir julle ondersteuning, Big Tree waardeer dit baie. Hoop julle het 'n paar foto's geneem onder ons groot boom wat vir die toekoms deel van julle muur van herinneringe sal word. As jy weer in die omgewing is, kom maak 'n draai. Groete Big Tree span

Nicolene L
1 nag
4.8
Nov 2025

Heerlike plek om te oornag. Die tuin is lieflik, dit is so mooi in stand gehou en baie verwelkomend. Die Hester suite was baie stil deur die nag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jun 2025

Goed vir die prys, maar die eienaars moet bietjie aandag gee aan die badkamer. Ek het die bly daar geniet, die beddegoed was skoon en die plek is pragtig. Die stort het wel gelek, en die badkamerdeur kon nie heeltemal toemaak nie. Die ontbyt voor ons vertrek was 'n ekstra koste, en in die toekoms sal ek liewer na 'n eetplek toe gaan.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin G
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ons het baie lekker gekuier. Ons is baie vriendelik ontvang. Die personeel se diens was onverbeterlik. Hulle het in alle opsigte die ekstra myl geloop. Die fasiliteite is baie goed ingerig en ons het ons kuier daar baie geniet. Ons sal vir seker weer daar oornag as die geleentheid hom weer voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chané L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Wonderlike verblyf. Ons het baie lekker by Big Tree B&B gebly. Dit lyk presies soos op die foto's. Baie vriendelike diens. Hulle het ook 'n kragopwekker beskikbaar vir kragonderbrekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hallo Chane Baie dankie vir die terugvoering word baie waardeer. So bly jy het ook verwys dat ons foto's op ons website is waar en eg. Hoop ons sien jul weer. Big Tree groete

Cheneen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

A beautiful, clean and friendly oasis tucked away in a safe environment. Beds were comfortable. The bed linen and towels were fresh and clean. All the appliances worked. The bathrooms are spotless. Rooms are serviced every day, even on a Sunday! The staff are welcoming and bend over backwards to assist. Please note that only a bar fridge is available. If you stay more than 2 days, you will need a cooler box and refresh your ice to keep items frozen/cold. The only negative issue I would share is that with a family of three, we needed more than half a roll of toilet paper between us for 5 days. I would suggest that staff leave a few rolls in the bathroom for clients who are staying long and have 3 people in the room. However, I must point out that I forgot to ask staff to replenish and bought my own.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2023

Aangename verblyf! Big Tree Bed and Breakfast word aanbeveel, ontvangs vriendelik en behulpsaam. Kyk asb. na die TV!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sammy V
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2022

Incredible service from booking to arrival. Accommodating staff and beautifully neat and clean facilities. We loved our stay at Big Tree B&B. Did not originally organize to have breakfast, but the manager and staff immediately made a plan to accommodate us with a wonderful breakfast. Staff were very welcoming and facilities were more than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sonja
Big Tree B&B en Gastehuis
Hello Samantha, Thank you so much for your stay at Big Tree. We value each guest and booking especially when they reply to say that Big Tree created a memorable stay. Love from the Big Tree team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 2 mense
Bespreek

42 Allan Road, Glen Austin, Midrand, 1682, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51135a5d33b59461fe7f49b113d8a085c5e383a2ba3a175d745994e740f17ed31021e79e81bdaec94aca74b643f1c667be49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 42 Allan Road Glen Austin 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.98131091235 28.155165450401

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang