Biki C

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lt B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker gebly, dankie. Heerlik gebly - sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemaree V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Somervakansie by die see op sy beste! Ons het heerlik gebly! Die toegang tot die swemstrand is 'n wenner! Die eenheid is goed toegerus en het aan al ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Mooiste sonsondergange, lekker langs die see gaan stap. Naby aan alles. Pragtige plek met pragtige uitsig. So maklik om by die strand uit te kom! Regtig so lekker vakansie gehou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Absolutely wonderful. Amazing stay with wonderful views of the ocean. The place was very neat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry S
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

’n Baie lekker vakansie woonstel, teen Hartenbos se strand en loopafstand van dit. Lekker gerus in Hartenbos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneri
Biki C
Barry, baie dankie vir die goeie terugvoer - waardeer!

Tikkie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Nov 2025

Net die wegbreek wat ons nodig gehad het - lekker ontspan in 'n lieflike plek! Baie lekker gebly. Daar is alles wat 'n mens nodig het, behalwe spieëls in die kamers (net in die badkamers) - nerens in die huis is daar 'n vol lengte spieel nie. Dit is regtig al wat ons gemis het. Uitsig is lieflik, woonstel was baie mooi skoon, Wi-Fi werk en dis stapafstand van die winkelsentrum af. Veilige parkering was ook 'n bonus. Swembad was kristalhelder.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anneri
Biki C
Tikkie, baie dankie vir die positiewe terugvoer en ek gaan sorg dat daar vol lengte spieëls in die kamers aangebring word voor julle weer kom!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Heerlike winterkuier. Ons het baie lekker gekuier. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anneri
Biki C
Karlien, baie dankie vir jou goeie terugvoer - waardeer dit en hoop om julle weer by Biki C te kan akkommodeer in die toekoms! Biki C-groete, Anneri

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anneri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paardekraal Avenue, De Branders, Unit 12, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e9e767b4e3a0830adb44eb2941f92c56290bdbc5cd1af5d60e87c7d48852db612903a2ad18783d86a1911b0b89ef47e3d99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Paardekraal Avenue De Branders, Unit 12 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123671256221 22.119480371475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang