- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 30A Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bio Self-catering Units 30 bied bekostigbare oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n magdom historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit ideaal vir 'n vakansie maak.
Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 3 of 4 gaste. Elke eenheid het 'n TV met DStv, 'n etenstafel vir 2 en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat badkamer.
Elke kamer het toegang tot sy eie kombuis wat vir basiese selfsorg toegerus is. Ander geriewe sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in.
Trekpleisters in die omgewing sluit Franklin Nature Reserve, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese trekpleisters en Bloemfontein Gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 30A Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Bio Self-catering Units 30 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30A Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang