4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 98 Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Bio Self-catering Units 98 bied sakpas-oornagverblyf in Bloemfontein. Dié stad het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike trekpleisters wat dit die ideale vakansiebestemming maak.
Verblyf word in 'n keuse tussen 2 gastekamers gebied met slaapplek vir 2 gaste in elk. Elke eenheid het 'n TV met DStv, etenstafel met sitplek vir 2 en gratis WiFi. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuisie word tussen die kamers gedeel en is met 'n yskassie, enkelplaatstoof, mikrogolf, rooster en 'n ketel toegerus. Daar is 'n gemeenskaplike swembad- en braai-area.
Trekpleisters in die omgewing sluit Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en die Bloemfontein Gholfklub in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 27
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 98 Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Bio Self-catering Units 98 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
98 Waverley Road, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang