+27
Selfsorg in De Kelders

Birkenhead Rest

4 gaste

2 slaapkamers

2 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 10 Birkenhead street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Birkenhead Rest bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Gansbaai, Wes-Kaap, wat dit ideaal maak vir 'n klein gesinswegbreek.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens en het en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n wasmasjien ook beskikbaar. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, asook gratis WiFi-geriewe. Langs die leefarea is 'n etenstafel met sitplek vir 6, perfek vir etes saam met geliefdes.

Buite het gaste toegang tot 'n onderdak-ingeboude braai-area.

Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 10 Birkenhead street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Birkenhead Rest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek

10 Birkenhead street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c4d8de9c6b6f7c69e8df7099980a03861587af5439b47930b6a4f18a81aba3a7426a32dc30edb2ac1cce9b0f68d389c76b4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 10 Birkenhead street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.562697601492 19.353523841511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang