Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (77)
B&Bs (4)
Wildsplase (1)
Gastehuise (13)
Selfsorg-eenhede (59)

Resensies van De Kelders

4.6 / 5  
volgens 191 resensies
Lees regte resensies van De Kelders van 191 geverifieerde gaste.
Indien jy De Kelders besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in De Kelders.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van De Kelders akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as De Kelders Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

De Kelders Akkommodasie

77 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR1 250
R1 125
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders

Whale Watch Akkommodasie is in de Kelders, Gansbaai geleë en bied kwaliteit akkommodasie vir ‘n familie of ‘n groep vriende. Dit is naby winkels, restaurant, aktiwiteite en verskillende aantreklikhede. Die hu...

Voorkeurvennoot
40% af Laaste Kans!
VanafR1 800
R1 080
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders

Benguela bied gerieflike verblyf met lugversorging in 'n lieflike gastehuis wat uitkyk oor die pragtige Walker Bay Marinereservaat in De Kelders. Benguela is 6 minute se ry vanaf Gansbaai, bekend vir verskeie water-...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 980
R1 584
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders

Forty Winks Holiday Home is 'n moderne dubbelverdieping huis vir 6 gaste in De Kelders. Dit is stapafstand vanaf die rotsagtige kus van De Kelders. Die huis is in 'n veilige, stil woongebied geleë. Daar is 'n netji...

Weeksdag-
aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR2 485
R1 864
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders

Guppy Huys Oceanfront Holiday Bungalow bied verblyf reg oorkant die see in die rustige kusdorpie, De Kelders. Die huis werk met sonkrag en daar is batterye vir wanneer beurtkrag intree. Die bungalow het slaapplek ...

Spesiale Aanbod!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders

123Vyfer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel van 100 m² met 2 badkamers, net 'n hanetreetjie van die rotsagtige kuslyn van De Kelders in Gansbaai af is. Die woonstel het 'n privaat in...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders

On The Rocks verwelkom jou in die rustigheid en skoonheid van die natuur. Kom ontspan, herlaai en kry rus vir jou siel. Kom geniet hartlike gasvryheid soos in die ou dae, ongelooflike sonsondergange en 'n heerlike o...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders

Amazing Grace B&B bied gerieflike verblyf in De Kelders en is stapafstand vanaf staproetes en strande. Dié B&B het 2 eenhede wat elkeen sy eie ingang het naamlik ’n familie eenheid (Whale kamer) en 'n luukse kam...

Spesiale Aanbod!
VanafR4 800
R3 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders

La Petite Baleine Seaside Villa is smaakvol versier en bied selfsorgverblyf in die kusdorpie, De Kelders. Dié villa het 'n lieflike stoep met 'n randvloeiswembad en 'n uitsig oor Walkerbaai. Die villa het slaapplek...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in De Kelders

Whalescape is 'n drieslaapkamerwoonstel in die Whale Cover sekuriteitskompleks op De Kelders se strandfront in Gansbaai. Die eenheid se balkon bied 'n asemrowende 180º-uitsig oor die see. Die hoofslaapkamer het 'n...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR4 795
R3 596
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders

Whale Huys is teen die water in De Kelders geleë en bied die mooiste ononderbroke uitsigte oor die see. Dit is die ideale vakansiehuis waarvandaan gaste die Kaapse Overberg kan verken. Whale Huys is weggesteek in d...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders

Driftwood Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike tweeslaapkamerkothuis met gedeeltelike see-uitsigte wat in De Kelders geleë is. Dis ook gerieflik naby die see. Dié kothuis beskik oor 2 slaapkam...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders

Bella's is in De Kelders, Gansbaai geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 2 slaapka...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders

49 on Cliff in De Kelders, is 'n gastehuis wat noord front, net 'n paar tree van die see af met ongelooflike sonsondergange. De Kelders staan bekend as 'n walviskykpunt, waar die walvisse baljaar tussen Junie en Des...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
B&B in De Kelders

Eirene Place bied gerieflike verblyf in 'n ruim ateljeewoonstel met 'n privaat dek, tuin en see-uitsig. Dié woonstel (52 m²) het 'n privaat ingang en bied parkeerplek in die straat met ligte. Die oopplan-woonste...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 799
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in De Kelders

Whale Heights is 'n ruim selfsorghuis wat in De Kelders in Gansbaai geleë is. Die huis bied gemaklike slaapplek vir 8 gaste. Gaste kan die pragtige uitsigte oor die see van die balkon af geniet en die eenheid is ne...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders

Whale Cove Self-catering is in De Kelders, Gansbaai, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n ontspanne vakansie. Die woonstel is naby verskeie besienswaardighede, doendinge, winkels en restaurante. Die eenheid het 3 ...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in De Kelders

Kleinzee is 'n seefront-gastehuis in Cliff-straat teen die kranse van De Kelders. Dié huis is in die styl van 'n Kaaps-Hollandse plaashuis gebou en het mure van plaaslike klip. Elke kamer front na die see, het s...

Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in De Kelders

69 @ Ingang is 'n gastekamer apart van die hoofrondawel met 'n private ingang. Hier is dit rustig en stil, hoofsaaklik vir oorslaap en wegneemetes. Die gastekamer is privaat met sy eie ingang wat na 'n tuin lei. ...

Vanaf
R3 100
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in De Kelders

Happy Family is 'n ruim selfsorg-gastehuis in Cliffstraat op die sogenaamde goue myl vir walviskyk in De Kelders. Die gastehuis is die ideale plek om te ontspan, lang ente langs die kus te gaan stap, pragtige sonson...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in De Kelders

Rest a While is in die vreedsame De Kelders tussen Stanford en Gansbaai geleë. Dié area is ideaal vir wynproe, walviskyk, haaihokduik, visvang, voetslaan met pragtige see-uitsigte en is naby 'n natuurreservaat. D...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Welkom by die De Kelders akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Gansbaai blad indien jy na meer Gansbaai akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za