Bliss on the Bay
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Azure-kompleks Eenheid 18, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bliss on the Bay is 'n moderne selfsorghuis in die hartjie van Big Bay en bied maklike toegang tot die strand, verskeie restaurante en winkelsentrums.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n stort, bad toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis het ook 'n toonbank met 4 stoeltjies. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n klein tafel en 'n TV.
Gaste kan by die gemeenskaplike swembad ontspan of die gratis WiFi benut. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 54
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Otto Du Plessis-rylaan, Azure-kompleks Eenheid 18, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bliss on the Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto Du Plessis-rylaan, Azure-kompleks Eenheid 18, Big Bay, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom