+103
Selfsorg in Yzerfontein

Blombosch Game Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Lizaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Aangenaam maar baie basies. Ideaal vir groot groepe, personeel op die perseel was baie vinnig om probleme uit te sorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

We loved our stay and will definitely be back again. We thoroughly enjoyed our stay. We loved the peace and quiet, the night skies, and the rustic accommodation. Enjoyed candle-lit baths and romantic dinners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Fantastiese ervaring! Net jammer van die dubbeltjies. Vreeslik lekker! Outentiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan K
Kort verblyf
4.6
Mrt 2026

Great place to bring your family. My family and I had a wonderful weekend! The staff was super helpful. The venue is basic but has everything you need and stunning views of the lake and animals. We hosted my mum's 60th, and because the other units are further away, we could be a little noisy with music, so we had the best time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Loved the old farmhouse design. It was peaceful with the animals around. Lovely place, very peaceful when the sun goes down. Loved the indoor braai area that protected us from strong winds. The outdoor splash pool was a hit as it was hot during the day. The gas geyser tends to disengage quite easily, especially when it is quite windy outside. If you are familiar with gas geysers, it should not cause too much frustration. Found some oil lamps in the enclosed braai area, but they did not have oil in them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christene S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Jaghuisie stilte & natuur. Ons het baie lekker gebly en die buite braaikamer ten volle benut in die koue weer. Ek sal wel voorstel om ekstra ligte saam te vat, want dit is verskriklik donker en die ligte in die huisie skyn nie baie skerp nie. Waterbuffels en 'n bokkie het ons vroeg oggende vermaak op die grasperk reg voor die huisie. Kind en hond het die groot ruim grasperk baie geniet. Wens ons kon die sterre sien, want dit sou beslis mooi gewees het, maar die weer het nie saam gespeel nie. Die views is baie mooi en die plaas is naby aan twee padstalle en Yzerfontein.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Lekke gekuier. Die algehele ervaring was baie goed en ons het lekker gekuier. Enigste ding was net daar was slegs 'n bad, en nie 'n opsie vir stort nie. As dit enigsins moontlik is om 'n stort ook te installeer, sal dit baie beter maak vir gaste wat soms sukkel om uit die bad uit te kom. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kylie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Rustic and beautiful. It is very rustic accommodation. I thought it was very relaxing; you have all the amenities you need to cook, clean and enjoy your stay. We had a morning visit from a herd of giraffes, which was particularly special. The view of the stars is to die for.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Sep 2025

Rustig en vol wild. Ons het baie lekker gebly. Die kinders was baie beïndruk met die diere wat so naby aan die huis gekom het. Die buite braai kort bietjie aandag, roosters en coalmaker is lelik geroes.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 156

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 780
25 % AF
R 1 780 R 1 335
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 780
25 % AF
R 1 780 R 1 335
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 780
25 % AF
R 1 780 R 1 335
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA537d4761ee9fb6f6dbdcbadf993ecbd3c65278eb2aa5d398da17a311e9b3f6e5ee921df9b4a262693175261f9b6d7925a233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 780 nouVanaf R1 335 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 Blombosch Plaas Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.304382769879 18.184579540976
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang