4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blombosch Jaghuisie (Yzerfontein) skuil op 'n privaat plaas, gerieflik geleë net 4 km vanaf Yzerfontein, Wes-Kaap. Hierdie rustieke toevlugsoord is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na 'n rustige, terug-na-basiese wegbreek van die gewoel van die stadslewe.
Dié huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n 4-sitplek-eettafel perfek vir etes, en daar is ook 'n binnebraai-area.
Buite het gaste toegang tot bykomende eetplekke buite en 'n kaggel - ideaal vir skemerkelkies, met asemrowende uitsigte.
Veilige parkeerplek bied gemoedsrus regdeur jou verblyf.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Zelda Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 152
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Blombosch Jaghuisie (Yzerfontein) het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang