Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
'n Voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig vir die grondpad wat na die verblyf lei.
Gaste kan 'n 90-minuut-wildrit geniet, wat daagliks om 10:00 en 15:30 vertrek. Voorafbespreking is noodsaaklik. Hierdie wildritte is teen 'n bykomende koste.
Let asseblief daarop dat die instansie sonkrag- en gasaangedrewe is.
Die Blombosch-wildplaas het 'n kragopwekker indien nodig, en dit is beskikbaar teen 'n ekstra koste per uur.
Die breekskadedeposito is direk aan die verblyf betaalbaar voor aankoms.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blombosch Plaas, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang