+100
Selfsorg in Ruiterbos

Sunflower Cottage

6 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Sunflower Cottage is 'n 16 hektaar-plaas wat in 'n klein gehuggie met die naam Leeukloof in die Ruiterbos-distrik geleë is. Dit is aan Mosselbaai se kant van die Outeniekwaberge en op die Robinsonpas, naby die R328 geleë. Die plaas is heeltemal onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en ons vra dat gaste elektrisiteit en water spaarsamig gebruik.

Verblyf bestaan uit 'n selfsorgkothuis, die Sunflower Cottage wat in 'n pragtige, voëlryk privaat tuin geleë is. Dit is ten volle omhein, wat dit ideaal vir troeteldiere en kinders maak. Die kombuis is volledig toegerus en gratis WiFi is in die kothuis beskikbaar.

Sunflower Cottage bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapbank in die leefarea vir 2 ekstra gaste of kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is een badkamer met 'n bad en 'n stort. 'n Groot onderdakstoep bied 'n uitsig oor die plaas en skape.

Aktiwiteite op die plaas sluit staproetes, visvang en swem in. Daar is ook restaurante, wynproe en 'n wildsplaas naby die eiendom.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marieta O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was perfek, rustig, gasvryheid op sy beste. Dit was die beste naweek ooit.
Okt 2025
Mariana B
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik. Ongelooflik lekker! Rustig met hope voëls en plaasdiere wat dit nog rustiger gemaak het. Heerlike jêms en plaaseiers gegee en vrugte! Goe...
Sien meer
Sep 2025
Byron D
5.0
Bliss. The best breakaway with peace and quiet. Being pet friendly is the best part.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Andre P
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Beautiful quiet cottage on a working farm, loved the animal noises and peacefulness. Amazing host who welcomed us with open ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Byron D
5.0
Best cottage stay in a long time. The cottage is set in a beautiful valley with absolute peace and quiet. The best part is that you can...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunflower Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mossel Bay, 6507, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOvUsAvfTVYJVzOb6uq0lpRrlyWfzGUePVCQP6U0RkSBKnAJb4J?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 27 5 1 5 Leeukloof Hamlet Ruiterbos 6507 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.945049867726 22.063638139585
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang