LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Blommekloof Country Cottage | LekkeSlaap
+192

Blommekloof Country Cottage

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir Blommekloof Country Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ben O - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben O
Gesin met klein kinders

Baie mooi omgewing en pragtige klein plasie.

Ons het ons tyd by Blommekloof geniet, veral die verskeidenheid van plantegroei en tuin. Speelplek vir kinders. Mooi damme, die bass wou ongelukkig nie byt nie. Die kaggel trek nie goed nie en kan die hele huis vol rook maak, wees versigtig. Die kinders het die plaasdiere baie geniet.

Blommekloof Country Cottage's terugvoer

Dear Ben,
Thank you so much for the kind words !
I am very sorry that the Bass were not behaving! But more sorry about the fireplace - thank you for highlighting that for us. We replaced it over the Covid period and had not had many guests so we didn't have feedback. I shall chat to Claude and see if there is something he can do to prevent this happening again.
Hope to see you again sometime.
With warm regards xoxo Ali

Blommekloof Country Cottage
Ri-ellen K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-ellen K
Saam met vriende

Baie rustige en stil omgewing.

Die Sunflower Cottage is 'n pragtige ruim plekkie vir 4 mense. Die plaasvars eiers was 'n lekker bederf gewees. Die stoep is omring deur bome en plantegroei so maak dit baie privaat. Die kothuis het als wat mens nodig het. Die plaasdiere se geluide is ook wonderlik.

Andrea W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W
Gesin met klein kinders

Baie rustig en die hope vuurmaakhout was 'n wenner!

Ons het baie lekker gebly. Het heeltyd vuur gemaak, atmosfeer was puik!

Graham E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Graham E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was n skoon, rustig en ver beter as die foto's aanlyn.

Waarder vir geld, skoon, netjies, goed ingerig. Die area is great, naby genoeg aan alles en afgesonder genoeg om weg te kom van stad se rush en lawaai.

Malanie O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malanie O

Rustige plaaslewe. Terug na die basiese.

Dis was heerlik om weg te kom van die stad se geraas. Geen TV, geen selfoon en geen internet-opvangs nie. As jy wil wegkom van dit alles, is dit die regte plek vir jou. My kinders het die speel op die plaas verskriklik geniet. Hulle was tot in die hoenderhok. Die kinders het ook lekker met die paddas na die reën gespeel. Met ons aankoms het ons eiers ontvang. Dankie Claude en Ali. Ons het lekker gebly.

Blommekloof Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for the kind words. I love it that your children had such fun and could just be kids. I hope to see you again soon to recharge your batteries. Warm regards, Ali and Claude.

Blommekloof Country Cottage
Dalene H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, lekker, rustig, herlaai-jou-batterye-plek.

In teenstelling met 'n vorige resensie "Die stilte raas" sou ons dit eerder so wou stel: Die stilte voed die siel en binneste, die stilte is heerlik, die omgewing pragtig, die woonplek skoon en het alles wat nodig is in plek, gasvrye ontvangs. Een goeie woord wat alles kan saamvat "wonderlik" as jy moeg is vir die lewe in die stad (of dorp), pak jou tassie en kom geniet die mooi van die natuur en vergryp jou aan die rustigheid en stilte.

Harry V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Harry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te wel nie.

Anders as voorgestel en geresenseer. Goed toegeruste bergwoning, potte, panne, mikrogolfoond, gasoond en stoof, goeie yskas. Voel onveilig in die sin dat daar nie veel interaksie was nie, dog goed ontvang. Eiers en melk het opgedroog. Vreeslik swak sellulêre kommunikasie. Die stilte ''raas'' daar. Vat maar jou hond saam. Geen skoonmaakdienste aangebied of geweier. Pad oor Ruiterbos by verre die beter een.

Blommekloof Country Cottage's terugvoer

Dear Harry, it is unfortunate that you feel you were mislead.
We go out of our way to highlight the fact that we are off the beaten track, off the grid, that there is no cellphone reception and no TV. That is the beauty of our cottages. The fresh farm eggs are a gift upon arrival and not a daily thing, you may always buy more if you want to - same with the milk.
We are after all self-catering accommodation. As regards cleaning - we are self-catering and cleaning is an optional extra - that you need to ask for - we respect people's privacy and that is why there is no daily interaction, apart from greeting you on arrival. Claude lives a 100 m over the dam wall, and Happy probably walks past the cottage 10 times a day - so you could have asked for anything from them at any time.
As far as the road is concerned we are at the mercy of Eden municipality - there has been unprecedented rain over the last few weeks - and so the road was worse than normal, normally it is pretty good. Anyway it's a pity you did not bring any of your grievances to our notice in the week that you were staying there. Warm regards, Ali and Claude.

Blommekloof Country Cottage
Louis D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustige wegbreekplek met geen TV of selfoonseine om die vrede te versteur nie.

My dorpshondjie het lekker gekuier tussen al die plaasdiere wat sy vir die eerste keer ontmoet het. Ons kon lekker stap, visvang en rustig kuier deur boek te lees en saans om die kampvuur te kuier. Die diens was puik en die huisie se binneviersiering is uitstekend en dra by tot 'n algehele genotvolle rustyd.

Blommekloof Country Cottage's terugvoer

Thank you so much for the kind words, I'll pass them onto Claude, as he will be thrilled.
It is lovely that you enjoyed yourself so much, and hopefully we'll see you again real soon.
Ali and Claude

Blommekloof Country Cottage
Elmarie V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met vriende

Rustig!

Ons het heerlik gebly Geen steurnisse (selfoonopvangs ens.).

Fred V - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fred V
Saam met vriende

Uitstekende verblyf in Old Cottage. Rustige plaasomgewing in pragtige kloof. Genoeg hout en braaigeriewe.

Claude en Allie het 'n pragtige omgewing geskep vir toeriste. Blommekloof was ons basis om die George, Mosselbaai en Ruitersbosch omgewing te toer. Moet ook nie die pragtige roete na Bonniedale mis nie. Die Old Cottage was netjies en ruim met drie slaapkamers en drie badkamers. Sal beslis weer gaan. Dankie LekkeSlaap en Blommekloof.

Blommekloof Country Cottage's terugvoer

Hi, thank you so much! I really appreciate the feedback. I loved that you were happy! It makes it so worthwhile .
I hope to see you again soon,
Ali and Claude

Blommekloof Country Cottage
Vicky M - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Dit was heerlik met pragtige natuurskoon, 18 km fietsryroete was fantasties.

Gideon R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en vars en heeltemal ontspanne.

Ons het dit so terdeë geniet om daar te bly en sal dit weer en weer doen. Die visvang was vir my net wat ek nodig gehad het en het nie eers geweet hoeveel ek dit sou geniet het nie, daar is baie vis in daai damme. Wil ook net dankie sê aan Ally vir alles wat sy vir ons gedoen het.

E S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
E S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige, baie goed ingerigte plekkie met alles wat jou verblyf na 'n tuiste weg van jou huis laat voel.

Ons het die pragtige plekke ontdek as een van LekkeSlaap se spesiale aanbiedinge en sal beslis teruggaan. As jy nie van die natuur, stilte en totale vrede hou nie, hou verby. Die natuur was ongelooflik, 'n fotografiedroom en net die regte balans tussen rustiek en gerief. Ideaal vir 'n gesin met klein mensies wat lief is vir diere en wat wil wegkom van die stad se gewoel.

Ann E - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ann E

Heerlike verblyf hier in die vallei gewees.

Regte plaaslewe. Dankie aan Claud en Ally vir die gasvryheid. Ons yorkie kinders het net so lekker gekuier.

Sebastian S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sebastian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig!

'n Rustige plaasatmosfeer. 'n Netjiese woonhuis met alle geriewe soos benodig. Het baie lekker gekuier!

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukloof Hamlet, Ruiterbos, Mosselbaai, 6507, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ2NTU2NWNjLTk4NzAtNDllOC1iODk4LTI1M2M5ZTRmMzVmYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 15 5 1 5 Leeukloof Hamlet Ruiterbos 6507 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.946135704474 22.0647137054
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!