Blouberg Dunes
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 33 Balmoral Heights, 45 Balmoral Road, West Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 838 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Blouberg Dunes bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n grondvloerwoonstel, geleë in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is net 'n kort entjie oor die sandduine na Bloubergstrand, met baie koffiewinkels en eetplekke. Dit bied gedeeltelike uitsigte oor die see en Tafelberg in die verte.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir tot 5 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koningingrootte-bed, slaapkamer 2 het 'n dubbelbed en slaapkamer 3 het 'n enkelslaapbank. Die badkamers is toegerus met 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Ander geriewe sluit in 'n sitkamer, 'n eetarea, lugversorging en 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale. Daar is geen gratis WiFi beskikbaar nie.
Die woonstel het 'n stoep met braaigeriewe en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad wat gaste welkom is om te gebruik.
Winkelsentrums, hospitale en 'n busdiens is alles binne maklike bereik van die kompleks.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Wolfgang Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Unit 33 Balmoral Heights, 45 Balmoral Road, West Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Dunes het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 33 Balmoral Heights, 45 Balmoral Road, West Beach, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang