Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blouberg Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 599 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Blouberg Dunes bied gerieflike selfosrgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Bloubergstrand. Die kompleks is 'n kort entjie se stap oor die sandduine na Bloubergstrand mer 'n rits koffiewinkels en eetplekke, en dit bied gedeeltelike uitsigte oor Tafelbaai en op Tafelberg in die agtergrond.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n enkelslaapbank. Elke badkamer het 'n stort en/of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea, 'n eetarea, lugversorging, 'n gasverwarmer en 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is geen gratis WiFi nie.

Die woonstel het 'n stoep met braaigeriewe en die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te gebruik.

Winkelsentrums, hospitale en 'n busdiens is binne maklike bereik van die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Blouberg Dunes sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Blouberg Dunes
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Blouberg Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 599
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 599
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 33 Balmoral Heights, 45 Balmoralweg, West Beach, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25d3dc4fe930db02f90af2337d272163fd7765fe985ab889c7e7460fb8ca065b94cb042eb87574ad692c9567db80cd4d07d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 599 per nag, vir 5 mense 4 5 1 5 Unit 33 Balmoral Heights, 45 Balmoral Road West Beach, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.80752052967 18.470971484061