107 Blouberg Heights

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johannes F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Waarde vir geld. Hierdie eenheid is ruim met 'n pragtige see-uitsig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer hier woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lovely flat close to the beach and shops, ample parking and a stunning view. We enjoyed our stay; the flat was comfortable and clean and had everything we needed. The host was friendly and helpful. Stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherilee P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Flat with a view, walking distance from restaurants. Will definitely go again. Absolutely wonderful. Stunning view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Jaunri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was gerieflik en beeldskone uitsig. Die uitsig was beeldskoon net soos die foto's en nog beter. Ons so lekker gebly en was so gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Dawid K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Mooi uitsig, baie veilig. Woonstel het pragtige uitsig, is volledig toegerus en het volop veilige parkering. Ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Sal julle graag weer wil akkommodeer.

Henrico S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Amazing! Mandy was amazing. What a wonderful host! Thank you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gekuier! Baie mooi en goed toegeruste plek. Pragtige uitsig! Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Julle is wonderlike gaste.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirkie-Marie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dit was 'n wonderlike twee nagte. Die twee nagte was baie lekker. Die woonstel het 'n ongelooflik mooi uitsig oor die see en oor Tafelberg. Die woonstel is pragtig en smaakvol gemeubileer, met alles wat ons nodig sou hê. Daar was ook baie pakplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magda
107 Blouberg Heights
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste. Kom gerus weer

Mariska R
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Jaarlikse vakansie. Dit is naby aan alles geleë, en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Avenue, 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2cceebcff33233897128e31bb2c860537c28981de12022d484c3aa7e65db2b483f33d4ab146182f60b3ee1c1b7bab79a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Sir David Baird Avenue 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802615416579 18.462797999382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang