+24

107 Blouberg Heights

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Avenue, 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

107 Blouberg Heights is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die kusdorp Bloubergstrand. Dit is ideaal vir 'n paartjie, enkelreisiger of vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek stapafstand vanaf die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 2 gaste en die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Geleenthede vir visvang en branderplankry, restaurante en bergfietsroetes is naby geleë, en die woonstel is sowat 27 km vanaf Tafelberg en die V&A Waterfront.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johannes F
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Hierdie eenheid is ruim met 'n pragtige see-uitsig. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal definitief weer hier woon.
Nov 2025
Carmen V
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely flat close to the beach and shops, ample parking and a stunning view. We enjoyed our stay; the flat was comfortable and clean an...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Cherilee P
Saam met lewensmaat
5.0
Flat with a view, walking distance from restaurants. Will definitely go again. Absolutely wonderful. Stunning view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jaunri S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was gerieflik en beeldskone uitsig. Die uitsig was beeldskoon net soos die foto's en nog beter. Ons so lekker gebly en was so gerieflik.
Aug 2025
Dawid K
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi uitsig, baie veilig. Woonstel het pragtige uitsig, is volledig toegerus en het volop veilige parkering. Ons sal beslis weer hier bly.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Sir David Baird Avenue, 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink 107 Blouberg Heights het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird Avenue, 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf2cceebcff33233897128e31bb2c860537c28981de12022d484c3aa7e65db2b483f33d4ab146182f60b3ee1c1b7bab79a49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 Sir David Baird Avenue 107 Blouberg Heights, Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.802615416579 18.462797999382

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang