4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00 - 70 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blouberg Luxury Beachfront Apartment is in Bloubergstrand geleë en die area is bekend vir sy landskaproetes, voetslaanroetes, strande en ikoniese besienswaardighede soos Big Bay en die SANCCOB Seabird Rehabilitation Centre.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is ook lugversorging, 'n ten volle toegeruste kombuis, sitarea, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig en sy eie ingang.
Die woonstel het 'n omsetter met 'n litiumioon-battery om die TV, satelliet, WiFi en lig aan te hou tydens bertkrag of kragonderbrekings.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, wildritte, swem, wynproe en wildkyk in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 70 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Blouberg Luxury Beachfront Apartment het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
70 Beach Boulevard, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang