Hotel in Bloubergstrand

Blouberg Manor Boutique Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.5
Veiligheid
4.0
Erick N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lek rustag. Baie lekker gebly, vriendelike mense, baie stil en rustag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Lekker rustig, stil; loopafstand van die see, winkelsentrum en eetplekke. Baie lekker; verkeerdelik aangeneem dat eetkamer geriewe aktief is, maar geensins gepla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Baie mooi, modern en skoon. Fantastiese blyplek en baie lekker, sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fred W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Goeie ligging netjiese kamers. Die kamers was netjies en gerieflik, en dit is waar die diens gestop het. Beperkte ongemaklike parkering vir voertuie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

No complaints except for the small parking. Very nice and affordable place, but the parking inside was terribly small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.0
Jan 2026

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hannelene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Asemrowend. Alles was perfek. Die personeel was vriendelik. Ek het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vivia J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Blouberg verras met puik diens. Die verblyf was heerlik. Op aanvraag kon jy 'n heerlike ontbyt geniet deur 'n vriendelike kok. Puik geleë, reg op die strand. Met ons vertrek het die kinders items in die kamers vergeet. Die vriendelike bestuurder het 4 uur in die oggend vir ons gaan uithaal en Lughawe toe met Uber gestuur. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn Z
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Lovely. Stay was good. Need to sort out the shower leakage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
1 nag
4.4
Des 2025

Lekker plek, skoon en naby die strand. Baie lekker plek. Stapafstand van die strand en eetplekke. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

6 Verkouteren Crescent, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACjuL1a0b63CCtVix9KJDgDCzvHtWCzEEbs39ty5np3vN9PFIks?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 55 5 1 4 6 Verkouteren Crescent Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -33.794351 18.458002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang