Bloubergstrand Lodge
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Birkenhead Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Bloubergstrand Lodge is in Table View geleë en is gerieflik in Blouberg geleë. Die area bied pragtige wit sandstrande en wêreldbekende uitsigte oor Tafelberg.
Die lodge bied verblyf in 4 aparte dubbelkamers, elk met sy eie badkamer. Hierdie kamers is gemeubileer met koningingrootte- of koninggrootte-beddens. Die kamers beskik ook oor kasruimte, 'n lessenaar, 'n mikrogolfoond, 'n sit- en eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en 'n slim-TV.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike leefarea, eetarea en 'n pooltafel. Die leefarea lei na 'n patio met 'n groot sonverhitte swembad. Veilige parkering word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 41 Birkenhead Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloubergstrand Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Birkenhead Road, Table View, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang