LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Bloubergstrand Lodge | LekkeSlaap
+38

Bloubergstrand Lodge

Deluxe Koninginkamers
Vanaf
Vanaf R560
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook kasruimte, lessenaar, stoel, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerhek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat op die perseel nie. Geen harde musiek of geraas word toegelaat op die perseel nie. Geen rook binne kamers of huis nie. Geen besoekers word toegelaat op die perseel nie, slegs gaste wat voor bespreek is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vierslaapkamerhuis
Vanaf
Vanaf R2 900
per eenheid
Beskrywing

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers met privaat badkamers. Die eerste kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede kamer het 'n koninggrootte-bed, die derde kamer het 'n dubbelbed, en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea het 'n slaapbank vir 2 kinders. Die oopplan-leefarea bied ook 'n kombuis wat goed toegerus is, sitarea, eetarea en pool-tafel. Die leefarea lei na die patio met 'n groot sonverhitte swembad. Daar is veilige parkeerplek in 'n motorhuis. Daar is ook netflix en gratis WiFi. Let asseblief daar word geen partytjies, geraas of harde musiek toegelaat by die lodge nie, die huis is in 'n pragtige, rustige area en die bure word gerespekteer. Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook is verbode in die huis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat op die perseel nie. Geen harde musiek of geraas word toegelaat op die perseel nie. Geen rook binne kamers of huis nie. Geen besoekers word toegelaat op die perseel nie, slegs gaste wat voor bespreek is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningkamer
Vanaf
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het ook kasruimte, lessenaar, stoel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en veilige parkeerplek agter 'n motorhuis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Geen partytjies word toegelaat op die perseel nie. Geen harde musiek of geraas word toegelaat op die perseel nie. Geen rook binne kamers of huis nie. Geen besoekers word toegelaat op die perseel nie, slegs gaste wat voor bespreek is.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninginkamer

per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Birkenheadweg 41, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOxKfldOLYCHf5eYjEYHOCk0cdV9pmnJ2gHqdGqq97ynnyCOqDl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R560  per nag(plek vir 2) 10 5 1 5 41 Birkenhead Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.825752443557 18.485221049685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!