+68
Gastehuis in Fichardt Park

Blue Crane Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 288 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Neil H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Gerieflik en baie mooi. Heerlik gebly, baie netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dankie, Neil. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het slegs oornag. Alles was in orde. Goed geleë en veilig. Ons het slegs oornag. Veilig, alles was reg. Sal beslis weer van die opsie gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dankie, Marius. Ons waardeer jou vriendelike terugvoering. Ons is veral bly dat julle veilig gevoel het. Dit sal lekker wees om julle weer te sien. Groete.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Dankie, bly julle was tevrede met die familiekamer.

Daniel J B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustig en stil en netjies en gerieflik vir 4 mense. Ja. Vriendelik ontvang deur Marie. Plek is netjies en die stort is great. Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Dit was uitstekend. Dankie, dit is altyd 'n plesier om te oornag by die gastehuis. Gasvrou is altyd baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Thank you so much for your kind review. We truly appreciate your feedback and are delighted that you enjoyed your stay.

Anneke B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ons het alles gehad wat nodig is vir 1 nag oorslaap. Skoon en netjies. Ja, ons het lekker gebly, is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Oulike plek, netjies en gasvry. Baie netjiese, oornagplek. Gasvrou het ons goed verwelkom en vir seker gemaak na ons lang reis dat ons alles het wat ons nodig het. Julle sien ons weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Gillian, baie dankie vir jou vriendelike terugvoering. Kom gerus weer.

Jenny S
1 nag
5.0
Jan 2026

Peaceful, relaxing, comfortable. Lovely room with aircon & WiFi. Perfect after an 8-hour long drive to just lay down and rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marie
Blue Crane Guest House
Jenny, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons waardeer.

Riana N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Gerieflike oornag verblyf met vriendelike diens. Die 'twin' kamer met badkamer is klein maar het alles wat mens nodig het vir 'n oornagplek. Die beddens slaap baie lekker. Ons is hartlik verwelkom en diens was baie effektief en vriendelik. Die kombuisgeriewe is voldoende vir koffie/tee drink en alreeds voorbereide kos te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marie
Blue Crane Guest House
Riana, baie dankie vir jou terugvoering. Dit was lekker om julle te ontmoet.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Marie
Blue Crane Guest House
Geen fout is gevind met die toilet se lig. Kyk gerus na die vorige reviews. Hierdie een is heeltemal onvanpas.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 288

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 288 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang