Blue Crane Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Blue Crane Guest House is naby die N1 en Rosepark Hospitaal in Fichardtpark geleë. Ons bied moderne, bekostigbare oornagverblyf en daar is gratis parkeerplek. Ons het afstandbeheerde toegang vir ekstra gerief.

Elkeen van ons en suite-dubbelkamer is uniek versier en toegerus met 'n haardroër, platskerm-TV (LED) met DStv, lugversorging, lessenaar of spieëltafel en elke badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. 'n Yskas, mikrogolf, ketel en basiese eetgerei is net buite elke kamer beskikbaar. Sien gerus ons foto's. Al die kamers het gratis WiFi.

Ons is naby Pick 'n Pay, verskeie winkelsentrums, hospitale en die skougronde.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Blue Crane Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za