+68
Gastehuis in Fichardt Park

Blue Crane Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Blue Crane Gastehuis is naby N1 en Rose Park Hospitaal in Fichardtpark, Bloemfontein, geleë. Ons bied moderne en bekostigbare en suite-oornagverblyf met gratis parkering en afstandbeheer vir u gerief.

Verblyf word aangebied in standaard dubbelkamers met en suite-badkamers. Die kamers is gemaklik en uniek versier, en elkeen bevat 'n platskerm-LED-TV met Open View-pakket, lugversorging en 'n spieëltafel of werktafel. 'n Haardroër is op aanvraag beskikbaar. Elke kamer het sy eie toilet, stort en wasbak. 'n Yskas, mikrogolfoond, sowel as 'n ketel en basiese eetgerei is beskikbaar. Alle kamers het gratis WiFi.

Ons is naby die Pick & Pay, verskeie winkelsentrums, hospitale en skougronde.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Toeganklik vir kosaflewerings-apps

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 288 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Neil H
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en baie mooi. Heerlik gebly, baie netjies, goed toegerus, vriendelike ontvangs.
Apr 2026
Marius W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het slegs oornag. Alles was in orde. Goed geleë en veilig. Ons het slegs oornag. Veilig, alles was reg. Sal beslis weer van die opsie gebruikmaak.
Apr 2026
Daniel J B
5.0
Rustig en stil en netjies en gerieflik vir 4 mense. Ja. Vriendelik ontvang deur Marie. Plek is netjies en die stort is great. Geen klagtes nie.
Mrt 2026
Gerda E
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was uitstekend. Dankie, dit is altyd 'n plesier om te oornag by die gastehuis. Gasvrou is altyd baie vriendelik.
Feb 2026
Anneke B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het alles gehad wat nodig is vir 1 nag oorslaap. Skoon en netjies. Ja, ons het lekker gebly, is baie vriendelik ontvang.
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 288

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Blue Crane Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek

15 Welthagen Street, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA523c94ae8ef40182d41187bfc076b29a0c2546d5eeffa29265a9b19eca849080c18ab7e01b2072f9fed687305295dd0ece8e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 288 5 1 5 15 Welthagen Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.139907190277 26.180779337883

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang