- Kapasiteit: 194 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Blue Marlin Hotel is 'n gesogte gesinsvakansie-bestemming, op 'n heuwel in die vriendelike dorpie, Scottburgh, met 'n asemrowende uitsig oor die Indiese Oseaan.
Blue Marlin se atmosfeer is 'n toonbeeld van 'n warm, gesinsgeoriënteerde omgewing, slegs 40 minute van Durban af. Ons toegewyde personeel staan reg om na al jou behoeftes om te sien, so ontspan - of jy nou saam met ons kuier vir sake of bloot vir 'n welverdiende wegbreek.
Die hotel het 94 moderne kamers om van te kies, almal toegerus met sekere DStv-kanale, koffie- en teemaakgeriewe, plafonwaaiers, 'n bad en/of stort en daaglikse skoonmaakdienste. Die kamers met 'n see-aansig spog met die pragtigste uitsig van Scottburgh se hoofstrandfront.
Let asb. dat die swembadarea toe is vir opknappingswerk tot en met 31 Augustus 2024.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Dream Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 351
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Blue Marlin Hotel het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 194 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Scott-straat 180, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom