- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15B Foster Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Blue Mountain View Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in Clanwilliam in die Wes-Kaap. Die eiendom is lekker naby die middedorp en winkels en restaurante is net 5 minute se stap ver.
Verblyf word in 4 eenhede gebied, elk met 'n privaat ingang en unieke ontwerp.
Blue Mountain View Eenheid 2, Blue Mountain View Eenheid 3 en Blue Mountain View Eenheid 4 het lugversorging en koningingrootte-beddens. Blue Mountain View Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Al die eenhede het kombuisies en badkamers met storte. WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot hulle eie ingang en veilige parkeerplek op die perseel. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area op die perseel. Daar is ook 'n alarmstelsel. Die eiendom maak van sonkrag gebruik om seker te maak gaste ervaar nie enige beurtkrag-ongerief nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Janice Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 15B Foster Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
- Gaste dink Blue Mountain View Rooms het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15B Foster Street, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang