+85
Gastehuis in Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 161 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Antoinette H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie gerieflik. Pragtige, skoon en groot kamer, vriendelike personeel, heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Uitstaande diens, fantastiese geriewe, heerlike ontbyte. Dankie Blue Rain. Wonderlike tyd in gerieflike woonstel, presies voldoen aan ons behoeftes. Die diens was fenomenaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Rustige omgewing en atmosfeer. Ons kon later uitboek en groot waardering daarvoor. Verblyf was baie lekker, vriendelike mense. Moeite gedoen met die dat vlug laat was en ons eers halfnege kon inboek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristy L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Beautiful and tranquil accommodation, with friendly staff. Beautiful and tranquil accommodation, with friendly staff. I do however wish that the main bedroom had a door for privacy from the rest of the unit. The floors in the main bedroom were noisy, so a bit disturbing when someone walked if you were asleep. My partner doesn't eat pork for religious reasons, so it would have been nice to be asked for preferences before serving breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very accommodating and friendly. My husband was in a wheelchair and they were very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Was fantasties dat ons honde ook welkom was. Skoon, netjiese en veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie lekker gebly, ligging is goed. Fantastiese plekkie, stil en rustig. Skoon en netjies, en Colette is die mooiste mensie ooit. Dit het die verblyf soveel beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

3de jaar al en sal nêrens anders bly nie. Dis altyd 'n plesier om by Blue Rain oor te slaap. Ons het 'n karavaan en parkering is altyd 'n issue, maar dis baie gemaklik by Blue Rain. Dis ons 3de jaar al wat ons daar oorslaap en sal nie by ander plek die diens en pragtige kamers met die heerlikste ontbyt kry soos wat ons by Blue Rain kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Ons verblyf was aangenaam gewees. Ons het baie lekker gebly in 'n netjiese en skoon Blue Rain gastehuis. Die ontbyt was 'n verrassing, baie goed en die eetlokaal het 'n fantastiese uitsig. (Die groot tuin kort egter bietjie aandag.)

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Baie gerieflik. Ons het baie gemaklik gebly met ons twee kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 161

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 34 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuv8HB3ddH7m2nNl36eGTCX7EqVr8Jx6Nwgi1Vv8xou2nHn4yW9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 161 5 1 5 Corner of Frans Kleynhans Road and Woodland Hills Boulevard Groenvlei 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.063859844959 26.176214877246
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang