Blue Rain Guesthouse
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R895 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Blue Rain Guesthouse bied gerieflike B&B-verblyf in 'n lieflike gastehuis in Bloemfontein, net 3,5 km vanaf Woodland Hills Wildlandgoed. Die gastehuis het 'n mengsel van 'n moderne, tog ontspanne, plattelandse, industriële en plaas-atmosfeer. Die eienaars, Lizelle Venter en haar man die voormalige Springbok Andre Venter, het al baie gereis en het hul ervaring gebruik om 'n tuiste te skep wat in alle gaste se reisbehoeftes sal voorsien.
Verblyf word in 12 gastekamers aangebied. Al die kamers is ontwerp om 'n gevoel van elegansie en styl te skep. Die gastehuis spog met 'n swembad, gimnasium en 'n ruim lapa en eetarea met 'n dek vanwaar gaste die ikoniese Vrystaatse sonsondergange kan waardeer. Die lapa en eetarea kan ook as konferensiegeriewe gebruik word. Die gastehuis maak voorsiening vir sakereisigers, gesinne met kinders wat aan skool- en sportaktiwiteite in Bloemfontein deelneem, sowel as vir paartjies wat op soek is na 'n wegbreek.
Besienswaardighede in die omgewing sluit die F.S. Botaniese Tuine, Vrystaatse Rugby-stadion, Hokkie-astrovelde, Cheetah Experience, Bloemfontein-dieretuin en Schoeman Park-gholfklub in. Bloemfontein bied ook winkelsentrums, spa-geriewe, restaurante en kuierplekke.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Gaste dink Blue Rain Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 26 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van Frans Kleynhans-straat en Woodland Hills-boulevard, Groenvlei, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom